Kontak ons vir gestruktureerde oplossings! Tel 044-0040098
Business 2
COVID-19 – ACT OF GOD?
Die sogenaamde “Act of God” oftewel “Vis Maior” in Latyn, is ‘n algemene beginsel in ons reg. Dit gebeur wanneer ‘n buitengewone gebeurtenis of omstandigheid, soos ‘n pandemie of enige ander onvoorsiene ramp plaasvind, wat die normale loop van sake drasties beinvloed.
WHATSAPP? – GEVOLGE
WhatsApp het voordele, en die gebruik daarvan groei wêreldwyd. Pasop vir die nadeel- om u te bind tot ‘n wettig afdwingbare ooreenkoms sonder om regtig daaraan te dink.
CORONAVIRUS WHEN TRAVELLING
It’s wise to keep yourself up-to-date with the latest information surrounding travel risks when travelling at the moment.
LENTE EN WETGEWING
Dis die nuwe seisoen. Die tyd van perfekte ewewig. Die tyd van die equinox op 22 September wanneer dag en nag ewe lank is, en die oorskakeling van koud en donker na lig en nuwe lewe plaasvind. Dis ook die tyd van ‘n wonderwerk as ons Southern Right walvisse na ‘n duisende km lange tog…