Die sogenaamde “Act of God” oftewel “Vis Maior” in Latyn, is ‘n algemene beginsel in ons reg. Dit gebeur wanneer ‘n buitengewone gebeurtenis of omstandigheid, soos ‘n pandemie of enige ander onvoorsiene ramp plaasvind, wat die normale loop van sake drasties beinvloed.